Die korrekte postuur voor jou rekenaar kan ‘n groot bydrae lewer tot die voorkoming van nekpyn, hoofpyn, nek styfheid en rugpyn. Daaglikse werksomstandighede vereis dat individieë langer ure voor die rekenaar moet deurbring en dus is dit belangrik om ‘n … Read more
Tag: Rugpyn
Rugpyn – Oorsake en behandeling
‘n Interessante artikel oor rugpyn en die behandeling daarvan. Bron – Die Burger 4 Februarie 2014 – Rochélle Human.
Rugpyn is ’n epidemie onder kantoorwerkers wat lang ure gebukkend en gespanne agter ’n lessenaar deurbring. … Read more